All books in Afrikaans

2 Kings 21

Afrikaans · verse 8

25 hoofstukke

Afrikaans / 2 Kings / hoofstuk 21

Afrikaans · verse 8

E n Ek sal die voet van Israel nie meer laat rondswerwe uit die land wat Ek aan hulle vaders gegee het nie, as hulle net sorgvuldig handel volgens alles wat Ek hulle beveel het, en volgens die hele wet wat my kneg Moses hulle beveel het.