All books in Afrikaans

2 Samuel 21

Afrikaans · verse 15

24 hoofstukke

Afrikaans / 2 Samuel / hoofstuk 21

Afrikaans · verse 15

E n toe die Filistyne weer oorlog gehad het met Israel, het Dawid afgetrek, en sy dienaars saam met hom, en hulle het teen die Filistyne geveg, en Dawid het al moeg geword.