All books in Afrikaans

Isaiah 39

Afrikaans · verse 3

66 hoofstukke

Afrikaans / Isaiah / hoofstuk 39

Afrikaans · verse 3

T oe kom die profeet Jesaja na koning Hiskía en sê vir hom: Wat het hierdie manne gesê en waarvandaan het hulle na u gekom? En Hiskía antwoord: Uit 'n ver land het hulle na my gekom, uit Babel.