All books in Afrikaans

Isaiah 39

Afrikaans · verse 4

66 hoofstukke

Afrikaans / Isaiah / hoofstuk 39

Afrikaans · verse 4

E n hy sê: Wat het hulle in u huis gesien? En Hiskía antwoord: Hulle het alles gesien wat in my huis is; daar is niks in my skatkamers wat ek hulle nie laat sien het nie.