All books in Afrikaans

John 5

Afrikaans · verse 36

21 hoofstukke

Afrikaans / John / hoofstuk 5

Afrikaans · verse 36

M aar Ek het 'n groter getuienis as dié van Johannes, want die werke wat die Vader My gegee het om te volbring, die werke self wat Ek doen, getuig van My dat die Vader My gestuur het.