All books in Afrikaans

John 6

Afrikaans · verse 22

21 hoofstukke

Afrikaans / John / hoofstuk 6

Afrikaans · verse 22

D ie volgende dag sien die skare wat oorkant die see gestaan het, dat daar geen ander skuit was nie, behalwe daardie een waarin sy dissipels gegaan het; en dat Jesus nie saam met sy dissipels in die skuit gegaan het nie, maar dat sy dissipels alleen weggevaar het.