All books in Afrikaans

Leviticus 2

Afrikaans · verse 2

27 hoofstukke

Afrikaans / Leviticus / hoofstuk 2

Afrikaans · verse 2

e n hy moet dit na die seuns van Aäron, die priesters, bring; en die priester moet daarvan 'n handvol neem, van die fynmeel met die olie, met al die wierook wat daarby behoort; en hy moet dit as die gedenkoffer op die altaar aan die brand steek, 'n vuuroffer van lieflike geur aan die HERE.