All books in Afrikaans

Romans 13

Afrikaans · verse 9

16 hoofstukke

Afrikaans / Romans / hoofstuk 13

Afrikaans · verse 9

W ant dít: Jy mag nie egbreek nie, jy mag nie doodslaan nie, jy mag nie steel nie, jy mag geen valse getuienis gee nie, jy mag nie begeer nie, en watter ander gebod ook al, word in hierdie woord saamgevat: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.