كل أسفار Afrikaans

1 Samuel 21

Afrikaans · الآية 9

31 أصحاحات

Afrikaans / 1 Samuel / الأصحاح 21

Afrikaans · الآية 9

T oe sê die priester: Die swaard van Góliat, die Filistyn, wat u in die dal van die terpentynboom verslaan het, hier is dit in 'n mantel toegedraai, agter die skouerkleed; as u dit vir u wil neem, neem dit, want behalwe dit is hier geen ander nie. Toe sê Dawid: Daar is nie nog so een nie, gee dit aan my.