كل أسفار Afrikaans

Jeremiah 21

Afrikaans · الآية 4

52 أصحاحات

Afrikaans / Jeremiah / الأصحاح 21

Afrikaans · الآية 4

S o spreek die HERE, die God van Israel: Kyk, Ek laat die oorlogswapens terugdraai wat in julle hande is, waarmee julle oorlog voer buitekant die muur teen die koning van Babel en teen die Chaldeërs wat julle beleër; en Ek sal dit binne-in hierdie stad versamel.