كل أسفار Afrikaans

Mark 14

Afrikaans · الآية 72

16 أصحاحات

Afrikaans / Mark / الأصحاح 14

Afrikaans · الآية 72

E n vir die tweede keer het die haan gekraai; en Petrus het die woord onthou wat Jesus vir hom gesê het: Voor die haan twee maal gekraai het, sal jy My drie maal verloën. En hy het in trane uitgebars.