All books in Afrikaans

2 Chronicles 21

Afrikaans · verse 12

36 chapters

Afrikaans / 2 Chronicles / Chapter 21

Afrikaans · verse 12

T oe kom daar 'n brief van die profeet Elía by hom aan om te sê: So spreek die HERE, die God van u vader Dawid: Omdat u in die weë van u vader Jósafat en in die weë van Asa, die koning van Juda, nie gewandel het nie,