All books in Afrikaans

2 Chronicles 4

Afrikaans · verse 6

36 chapters

Afrikaans / 2 Chronicles / Chapter 4

Afrikaans · verse 6

E n hy het tien waskomme gemaak en vyf regs en vyf links gesit om in te was; die gereedskap van die brandoffer moes hulle daarin afspoel, maar die see was vir die priesters om daarin te was.