All books in Afrikaans

Exodus 21

Afrikaans · verse 29

40 chapters

Afrikaans / Exodus / Chapter 21

Afrikaans · verse 29

M aar as die bees tevore al stoterig gewees het en sy baas gewaarsku was, maar dit nie opgepas het nie, en dit 'n man of 'n vrou doodmaak, moet die bees gestenig word, en sy baas moet ook gedood word.