All books in Afrikaans

Matthew 21

Afrikaans · verse 23

28 chapters

Afrikaans / Matthew / Chapter 21

Afrikaans · verse 23

E n toe Hy in die tempel gegaan het, kom die owerpriesters en die ouderlinge van die volk na Hom terwyl Hy besig was om te leer, en hulle sê: Deur watter gesag doen U hierdie dinge, en wie het U hierdie gesag gegee?