All books in Afrikaans

1 Chronicles 21

Afrikaans · verse 17

29 hoofstukke

Afrikaans / 1 Chronicles / hoofstuk 21

Afrikaans · verse 17

E n Dawid sê tot God: Is dit nie ék wat beveel het om die volk te tel nie? Ja, dit is ek wat gesondig en baie verkeerd gehandel het; maar hierdie skape, wat het hulle gedoen? HERE, my God, laat u hand tog teen my en my familie wees, maar nie as 'n plaag teen u volk nie.