All books in Afrikaans

1 Chronicles 21

Afrikaans · verse 3

29 hoofstukke

Afrikaans / 1 Chronicles / hoofstuk 21

Afrikaans · verse 3

E n Joab sê: Mag die HERE by sy volk honderd maal meer byvoeg as wat hulle is; hulle is tog almal, my heer koning, my heer se dienaars. Waarom verlang my heer dit? Waarom moet Israel skuldig word?