All books in Afrikaans

1 Samuel 21

Afrikaans · verse 11

31 hoofstukke

Afrikaans / 1 Samuel / hoofstuk 21

Afrikaans · verse 11

M aar die dienaars van Agis het hom gevra: Is dit nie Dawid, die koning van die land nie? Het hulle nie vir hom in die koordanse gesing nie en gesê: Saul het sy duisende verslaan, maar Dawid sy tien duisende?