All books in Afrikaans

1 Samuel 21

Afrikaans · verse 5

31 hoofstukke

Afrikaans / 1 Samuel / hoofstuk 21

Afrikaans · verse 5

T oe antwoord Dawid die priester en sê vir hom: Sekerlik is die vroue aan ons onthou soos altyd wanneer ek uittrek. Dus is die uitrustings van die dienaars heilig, alhoewel dit 'n ongewyde onderneming is--hoeveel te meer as hulle vandag deur die uitrusting geheilig word!