All books in Afrikaans

2 Chronicles 11

Afrikaans · verse 4

36 hoofstukke

Afrikaans / 2 Chronicles / hoofstuk 11

Afrikaans · verse 4

S o spreek die HERE: Julle mag nie optrek en teen julle broers oorlog voer nie; julle moet omdraai, elkeen na sy huis, want van My het hierdie saak gekom. Hulle het toe geluister na die woorde van die HERE en omgedraai sonder om teen Jeróbeam op te trek.