All books in Afrikaans

2 Chronicles 13

Afrikaans · verse 11

36 hoofstukke

Afrikaans / 2 Chronicles / hoofstuk 13

Afrikaans · verse 11

E n hulle steek brandoffers vir die HERE aan die brand, elke môre en elke aand, en reukwerk van speserye, en hulle sorg vir die toonbrode op die rein tafel en vir die goue kandelaar met sy lampe, om dit elke aand op te steek; want ons onderhou die ordening van die HERE onse God, maar júlle het Hom verlaat.