All books in Afrikaans

2 Chronicles 21

Afrikaans · verse 13

36 hoofstukke

Afrikaans / 2 Chronicles / hoofstuk 21

Afrikaans · verse 13

m aar gewandel het in die weg van die konings van Israel en Juda, en die inwoners van Jerusalem laat hoereer het volgens die hoererye van die huis van Agab, en selfs u broers, die huis van u vader, vermoor het, wat beter was as u--