All books in Afrikaans

2 Samuel 21

Afrikaans · verse 20

24 hoofstukke

Afrikaans / 2 Samuel / hoofstuk 21

Afrikaans · verse 20

E n daar was weer oorlog in Gat; en daar was 'n baie lang man, met ses vingers aan elke hand en ses tone aan elke voet, vier en twintig in getal, en hy was ook 'n afstammeling van die Refaïete.