All books in Afrikaans

2 Samuel 21

Afrikaans · verse 4

24 hoofstukke

Afrikaans / 2 Samuel / hoofstuk 21

Afrikaans · verse 4

D aarop sê die Gibeoniete vir hom: Dit is ons teenoor Saul en sy huis nie te doen om silwer en goud nie, en dit gaan vir ons nie daarom om iemand in Israel dood te maak nie. En hy vra: Wat dink julle dan moet ek vir julle doen?