All books in Afrikaans

Acts 12

Afrikaans · verse 7

28 hoofstukke

Afrikaans / Acts / hoofstuk 12

Afrikaans · verse 7

E n meteens staan daar 'n engel van die Here by hom, en 'n lig skyn in die gevangenis. Toe slaan hy Petrus op die sy, maak hom wakker en sê: Staan gou op! En die boeie het van sy hande afgeval.