All books in Afrikaans

Acts 13

Afrikaans · verse 11

28 hoofstukke

Afrikaans / Acts / hoofstuk 13

Afrikaans · verse 11

E n nou, kyk, die hand van die Here is op jou, en jy sal blind wees en die son 'n tyd lank nie sien nie. En onmiddellik het daar donkerheid en duisternis op hom geval, en hy het rondgegaan en gesoek na mense wat hom by die hand kon lei.