All books in Afrikaans

Acts 13

Afrikaans · verse 43

28 hoofstukke

Afrikaans / Acts / hoofstuk 13

Afrikaans · verse 43

E n toe die sinagoge uit was, het baie van die Jode en die godsdienstige Jodegenote Paulus en Bárnabas gevolg. Dié het hulle toegespreek en hulle probeer beweeg om in die genade van God te bly.