All books in Afrikaans

Acts 20

Afrikaans · verse 24

28 hoofstukke

Afrikaans / Acts / hoofstuk 20

Afrikaans · verse 24

M aar ek bekommer my glad nie en ek ag ook my lewe vir myself nie dierbaar nie, sodat ek met blydskap my loopbaan kan volbring en die bediening wat ek van die Here Jesus ontvang het, om kragtig te getuig vir die evangelie van die genade van God.