All books in Afrikaans

Acts 21

Afrikaans · verse 8

28 hoofstukke

Afrikaans / Acts / hoofstuk 21

Afrikaans · verse 8

E n die volgende dag het ons, die geselskap van Paulus, vertrek en in Cesaréa aangekom; en ons het ons intrek geneem in die huis van Filippus, die evangelis, wat een van die sewe diakens was, en by hom gebly.