All books in Afrikaans

Acts 9

Afrikaans · verse 27

28 hoofstukke

Afrikaans / Acts / hoofstuk 9

Afrikaans · verse 27

M aar Bárnabas het hom geneem en na die apostels gebring en hulle vertel hoe hy op die pad die Here gesien het en dat Hy met hom gespreek het, en hoe hy in Damaskus vrymoediglik in die Naam van Jesus gespreek het.