All books in Afrikaans

Acts 9

Afrikaans · verse 39

28 hoofstukke

Afrikaans / Acts / hoofstuk 9

Afrikaans · verse 39

E n Petrus het opgestaan en saam met hulle gegaan. En toe hy daar kom, bring hulle hom in die bovertrek; en al die weduwees kom by hom staan en ween en wys hom die onder-- en bo-klere wat Dorkas alles gemaak het toe sy nog by hulle was.