All books in Afrikaans

Daniel 1

Afrikaans · verse 3

12 hoofstukke

Afrikaans / Daniel / hoofstuk 1

Afrikaans · verse 3

D aarop het die koning aan Aspenas, die owerste van sy hofdienaars, bevel gegee om uit die kinders van Israel, uit die koninklike geslag sowel as uit die edeles, te bring: