All books in Afrikaans

Daniel 10

Afrikaans · verse 1

12 hoofstukke

Afrikaans / Daniel / hoofstuk 10

Afrikaans · verse 1

I n die derde jaar van Kores, die koning van die Perse, is 'n woord geopenbaar aan Daniël wat Béltsasar genoem is, en die woord is waarheid maar groot swarigheid; en hy het die woord verstaan en insig gehad in die gesig.