All books in Afrikaans

Daniel 11

Afrikaans · verse 25

12 hoofstukke

Afrikaans / Daniel / hoofstuk 11

Afrikaans · verse 25

E n hy sal sy krag en sy hart opwek teen die koning van die Suide met 'n groot leër; en die koning van die Suide sal hom in die oorlog begewe met 'n groot en baie sterk leër, maar hy sal nie standhou nie, want hulle sal planne teen hom beraam.