All books in Afrikaans

Daniel 11

Afrikaans · verse 4

12 hoofstukke

Afrikaans / Daniel / hoofstuk 11

Afrikaans · verse 4

E n as hy opgetree het, sal sy koninkryk verbreek word en na die vier windstreke van die hemel verdeel word; en dit sal nie aan sy nakomelinge behoort en nie wees soos die heerskappy wat hy gehad het nie--want sy koninkryk sal verwoes word en nie aan hulle behoort nie, maar aan ander.