All books in Afrikaans

Daniel 12

Afrikaans · verse 1

12 hoofstukke

Afrikaans / Daniel / hoofstuk 12

Afrikaans · verse 1

E n in dié tyd sal Mígael, die groot vors wat oor die kinders van jou volk staan, optree; en dit sal 'n tyd van benoudheid wees soos daar nie gewees het vandat 'n volk bestaan het tot op dié tyd nie; maar in dié tyd sal jou volk gered word, elkeen wat in die boek opgeskrywe staan.