All books in Afrikaans

Daniel 12

Afrikaans · verse 7

12 hoofstukke

Afrikaans / Daniel / hoofstuk 12

Afrikaans · verse 7

T oe hoor ek die man, met linne bekleed, wat bo-oor die water van die rivier was, en hy het sy regterhand en sy linkerhand na die hemel opgehef en gesweer by die Ewig-Lewende: 'n Tyd, tye en 'n halwe tyd, en as hulle die mag van die heilige volk geheel verstrooi het, sal al hierdie dinge vervul word.