All books in Afrikaans

Daniel 2

Afrikaans · verse 44

12 hoofstukke

Afrikaans / Daniel / hoofstuk 2

Afrikaans · verse 44

M aar in die dae van dié konings sal die God van die hemel 'n koninkryk verwek wat in ewigheid nie vernietig sal word nie, en die heerskappy daarvan sal aan geen ander volk oorgelaat word nie; dit sal al daardie koninkryke verbrysel en daar 'n einde aan maak, maar self sal dit vir ewig bestaan--