All books in Afrikaans

Daniel 2

Afrikaans · verse 9

12 hoofstukke

Afrikaans / Daniel / hoofstuk 2

Afrikaans · verse 9

w ant as julle my die droom nie bekend maak nie, is julle vonnis een en dieselfde; julle het naamlik afgespreek om 'n leuenagtige en bedrieglike woord voor my te spreek totdat die tyd weer verander; daarom, vertel my die droom, dan sal ek weet of julle my sy uitlegging kan te kenne gee.