All books in Afrikaans

Daniel 3

Afrikaans · verse 15

12 hoofstukke

Afrikaans / Daniel / hoofstuk 3

Afrikaans · verse 15

A s julle dan nou, sodra julle die geluid van horing, fluit, siter, luit, harp en doedelsak en van allerhande musiekinstrumente hoor, bereid is om neer te val en die beeld wat ek gemaak het, te aanbid, goed; maar as julle nie aanbid nie, sal julle oombliklik binne-in die brandende vuuroond gegooi word, en wie is die God wat julle uit my hand kan verlos?