All books in Afrikaans

Daniel 3

Afrikaans · verse 22

12 hoofstukke

Afrikaans / Daniel / hoofstuk 3

Afrikaans · verse 22

O mdat dan nou die woord van die koning streng en die oond uitermate verhit was, het die vlam van die vuur daardie manne wat Sadrag, Mesag en Abednégo opgeneem het, doodgebrand.