All books in Afrikaans

Daniel 3

Afrikaans · verse 26

12 hoofstukke

Afrikaans / Daniel / hoofstuk 3

Afrikaans · verse 26

T oe het Nebukadnésar nader gekom na die opening van die brandende vuuroond en daarop gesê: Sadrag, Mesag en Abednégo, knegte van die allerhoogste God, gaan uit en kom hier! Toe het Sadrag, Mesag en Abednégo uit die vuuroond uitgegaan.