All books in Afrikaans

Daniel 3

Afrikaans · verse 28

12 hoofstukke

Afrikaans / Daniel / hoofstuk 3

Afrikaans · verse 28

D aarop het Nebukadnésar gespreek en gesê: Geloofd sy die God van Sadrag, Mesag en Abednégo, wat sy engel gestuur en sy knegte verlos het wat hulle op Hom verlaat het en die bevel van die koning oortree het, en wat hulle liggame oorgegee het om geen ander god te dien of te aanbid nie, behalwe hulle God.