All books in Afrikaans

Daniel 4

Afrikaans · verse 18

12 hoofstukke

Afrikaans / Daniel / hoofstuk 4

Afrikaans · verse 18

D it is die droomgesig wat ek, koning Nebukadnésar, gehad het; en jy, Béltsasar, sê my die uitlegging, omdat al die wyse manne van my koninkryk my die uitlegging nie kon bekend maak nie; maar jy is daartoe in staat, want die gees van die heilige gode is in jou.