All books in Afrikaans

Daniel 4

Afrikaans · verse 36

12 hoofstukke

Afrikaans / Daniel / hoofstuk 4

Afrikaans · verse 36

I n dié tyd het my verstand in my teruggekeer; en wat die eer van my koningskap betref--my majesteit en my glans het in my teruggekeer, en my raadsmanne en my maghebbers het my opgesoek; en ek is in my koningskap herstel, en buitengewone grootheid is my toegevoeg.