All books in Afrikaans

Daniel 5

Afrikaans · verse 12

12 hoofstukke

Afrikaans / Daniel / hoofstuk 5

Afrikaans · verse 12

o mdat in hom 'n voortreflike gees en kennis en verstand gevind is om drome uit te lê en raaisels op te los en knope los te maak--in Daniël aan wie die koning die naam van Béltsasar gegee het; laat Daniël nou geroep word, dan sal hy die uitlegging te kenne gee.