All books in Afrikaans

Daniel 5

Afrikaans · verse 19

12 hoofstukke

Afrikaans / Daniel / hoofstuk 5

Afrikaans · verse 19

E n vanweë die grootheid wat Hy hom gegee het, het al die volke, nasies en tale gebewe en vir hom gesidder; wie hy wou, het hy gedood, en wie hy wou, het hy laat lewe, en wie hy wou, het hy verhoog, en wie hy wou, het hy verneder.