All books in Afrikaans

Daniel 5

Afrikaans · verse 21

12 hoofstukke

Afrikaans / Daniel / hoofstuk 5

Afrikaans · verse 21

E n hy is uit die mense verstoot, en sy hart het soos dié van die diere geword, en hy het saam met die wilde-esels gewoon; hulle het hom plante laat eet soos die beeste, en deur die dou van die hemel is sy liggaam natgemaak totdat hy erken het dat die allerhoogste God mag het oor die koningskap van die mens en daaroor kan aanstel wie Hy wil.