All books in Afrikaans

Daniel 6

Afrikaans · verse 11

12 hoofstukke

Afrikaans / Daniel / hoofstuk 6

Afrikaans · verse 11

E n net toe Daniël verneem dat die bevelskrif geskrywe was, het hy in sy huis gegaan; en hy het in sy bo-kamer vensters gehad wat oop was in die rigting van Jerusalem, en hy het drie maal op 'n dag op sy knieë geval en gebid en lofprysinge uitgespreek voor sy God, net soos hy tevore gedoen het.