All books in Afrikaans

Daniel 6

Afrikaans · verse 21

12 hoofstukke

Afrikaans / Daniel / hoofstuk 6

Afrikaans · verse 21

E n toe hy nader kom na die kuil, het hy met 'n droewige stem na Daniël geroep; die koning het gespreek en aan Daniël gesê: Daniël, kneg van die lewende God, was jou God wat jy gedurigdeur vereer, in staat om jou van die leeus te verlos?